Die Dag Van Die Spiral Curl
- Wendy Anthonie
- Aug 26, 2024
- 2 min read
“Hoor hie’. Daar’s ’n ou by Moderna Haarsalon wat vir ’n mens ’n Spiral Curl kan insit. Jy hoef nooit weer hare in te draai nie. Sy naam is Herman. Kom ons gaan check dit uit.” Wendy Anthonie vertel.
