’n Winter of twee gelede eet ek sop by ’n vriendin – dis geurig met so ’n suurlemoensmakie en stukkies skaapvleis daarin. Sy het egter nie ’n resep daarvoor nie, want sy kook op gevoel. Ek gaan soek toe ’n resep ... Toe begin die proses van soek en maak en proe.