In die tweede deel van Shirley Feris se storie oor haar toer deur Nederland, Luxemburg en België, vind sy uit wat ’n hotchpotch is (dis toe nie ’n stew nie), proe die beroemde, peperduur Trappist bier en haar man eet sauerkraut en varkskenkel.
As jy nog nie Deel 1 gelees het, lees dit eers hier.